AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Proauto - Test of vehicle | #129513

Proauto
Test of vehicle

My oom het op 3 Junie ons bakkie na hul geneem om deur die toets en geregistreer te word. Michelle het gehelp en ons moes R300 betaal want die lisensie is nog geldig tot 30 April 2013. My oom het haar gevra of alles nou gedoen is, toe se sy ja, hy moet 6 Junie die papiere kom afhaal. Toe hy die papiere gaan haal, toe word daar vir hom gese ons mag nie met die bakkie ry nie, want dit is nooit deur die toets nie. Ons moet nou eers ander papiere invul om die kar deur die toets te laat sit. Ons het die registrasiepapier wat wys dit is op ons naam. Ek bel hul, dan is daar glo geen inligting nie, ons het glo dit nie by hulle gedoen nie, maar hoe word die registrasiepapier dan by hulle persoonlik afgehaal dat die bakkie klaar op ons naam is.

Date:

Company: Proauto

Country: South Africa   City: Capital Park

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google