AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Life Healthcare - Wrong diagnosis | #200845

Life Healthcare
Wrong diagnosis

Besoek aan hospitaal vir maagaandoening, met ondersoek is ek meegedeel moontlike nierstene, later verstopte dukderm, en na n sonar aneurisme vd aorta wat gely het tot moontlike opname. waarvan die medies geweier het om te betaal (R10, 000 vir 2nagte). na n uur se oproepe en gestreiery het ons besluit om huis toe te gaan. Ons is meegedeel om die spesialis mnd te sien, met sy ondersoek met hand op my maag was dit bevestig dat die aneurisme baie groot en uiters gevaarlik is en dat dit n noodgeval is waarna die dr my verwys het vir n catscan, weer het medies geweier om te betaal, waarna ek meegedeel is om die koste te dra, baie bekommerd en verward het ek die voorgelede vorm geteken. Die catscan is gedoen, uitslag wys dat daar geen aneurisme van die aorta is nie, en dat al die ander organe in plek en gesond is. nou sit ek met n rekening van R6030 wat ek voel heeltemal onnodig was, ek het aan dokters geskryf om my tegemoet te kom, maar tot hede geen reaksie, wat moet ek doen. Ek is n pensioenaris met n klein inkomste.
Byvoorbaat baie dankie
Mnr G.J Oosthuizen

Date:

Company: Life Healthcare

Country: South Africa   City: Randfontein Robinson Hos

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google