AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Resolution Health Medical Scheme - Skelm | #133892

Resolution Health Medical Scheme
Skelm

Ek het 'n baba gehad en het magtiging vir die keiser en hospitaalverblyf gekry. Nou weier die Resolution Health om die pediater se rekening vir die teater sowel as vir die daaglikse hospitaalbesoeke te betaal. Wat het hulle verwag... dat die kind saam met sy pa huis toe moet gaan??? Ek het nou die call centre geskakel en volgens hulle is daar nie magtiging nie. Hoe moes ek voor die tyd magtiging vir dit gekry het??? Ek het 'n nuwe kaart wat wys my kind is op die medies vanaf 1 Mei en die hospitaal datums is 7-10 Mei. My debietorder gaan elke maand getrou af en dan kry mens sulke verrassings soos hierdie. Dalk tyd vir 'n nuwe mediesefonds!!!

Date:

Company: Resolution Health Medical Scheme

Country: South Africa   City: Magtigings

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google