Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS
Goeie Middag, Ek wil net graag die geleentheid gebruik om vir die Zuid-Afrikaanse Hospitaal - DANKIE te se vir hulle UITSTEKENDE DIENS. Dit is n bietjie laat maar ek was die jaar ook al weer daar by ONGEVALLE, en ook die goeie mediese diens gekry. BAIE DANKIE. JULLE IS RERIG BEREID OM DIE XTRA TREE ...