AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Republic Bus & Truck - Lugreëling ontbreek met my aankoms by hul tak | #46843

Republic Bus & Truck
Lugreëling ontbreek met my aankoms by hul tak

In tydskrif Proagri was n advertensie vir n TATA 207 Di enkelkajuit bakkie met lugre? ling vir R119 995.Ek het n Mnr Casper Rademyer gekontak waarna hy bevestig het dat hy so voertuig het. Ek het meegedeel dat ek finansiering gaan re? l en die bakkie wil koop. Nadat finansiering in plek was het hy uitdruklik per 2 verskillende oproepe op my aanvraag bevestig dat die bakkie n lugre? ling in het. Op 2012/02/15 het ek 300km gery om die bakkie te gaan haal. Met my aankoms het ek toe gemerk dat die bakkie nie n lugre? ling in het nie. Na n argument het hy ges? dat hy vir my n trekstang sal opsit, wat hy gedoen het en ek nie voor betaal het nie. Niemand van die personeel het gevra of ek tevrede is nie en so is ek daar weg want het nie my weg oopgesien om nog langer te argumenteer nie.

Ek dring aan daarop dat die lugre? ling aan my voorsien moet word aangesien ek betaal het vir wat geadverteer is. Ek vereis ook dat dit by my gedoen sal word en dat ek nie na hul tak gaan reis nie. Ek is bereid om vir die trekstang te betaal.

Dit is uiters swak diens!!

Date:

Company: Republic Bus & Truck

Country: South Africa   City: Brakpan

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google