AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Absa het motor registrasie papiere laat weg raak | #84542

Absa
Absa het motor registrasie papiere laat weg raak

Absa het motor registrasie papiere laat weg raak
Ek het in 2002 `n motor gekoop wat deur Absa gefinansier is, die voertuig is in ongeveer 2004 klaar betaal waarna Absa die oorspronklike registrasie papiere aan my moes stuur.
Toe ek in Februarie 2013 die motor wou verkoop het ek agtergekom dat ek nooit die papiere ontvang het nie. Ek het Absa geskakel en daar is vir my ges? dat die papiere in hulle argiewe afdeling in Pretoria l? en dat hulle dit vir my binne 15 werksdae sal laat kry, ek moet net `n bewys van my ID met die motor se lisensie papiere en `n brief vir hulle per e-pos stuur na [Email Removed]
Ek het na die eerste e-pos wat ek gestuur het `n SMS gekry waarin hulle vir my laat weet het dat die papiere wel aan my gestuur het, die adres wat hulle gebruik het, was die regte straat maar die verkeerde nommer, ek bly in nommer 1 (een) en hulle het die papiere na nommer 11 (elf) toe gestuur derhalwe het ek nooit die papiere ontvang nie.
Dit is nou al 12, 13 e-posse later en ek het nog steeds geen papiere ontvang nie, net kort, kort `n SMS wat vra dat ek weer die lisensie papier, ID, en brief moet stuur, as gevolg van `n onopgeleide persoon by Absa moet ek die kli? nt nou

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Headoffice

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google