AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Toyota - splinter nuwe tweede handse bakkie ontvang!!! | #210063

Toyota
"splinter nuwe" tweede handse bakkie ontvang!!!

Ons het 'n splinter nuwe 2013 Toyota Hilux bakkie by hulle gekoop... selfde aand vir hulle gebel en report laat die bakkie se deur 'n DUIK in het.. Hulle het eerstens aanbeveel laat die "splinter nuwe" bakkie na 'n panelbeater toe moet gaan-BELAGLIK!!! Selfde aand vir die jaco "verkoopspersoon" 'n sms gestuur om te se dat die canopy glad nie wil sluit nie en ook nie behoorlik wil toemaak nie... daar was gese om die bakkie na Beekman te neem hier op die dorp "vredenburg" wat volgens hulle vervang was!! Die canopy het op die ou einde gesluit en daar was BLYKBAAR 'n waterproof toets ook gedoen!! Die volgende reendag wat ons gekry het was die hele agter bak onder water-GOEIE DIENS!!! Vredendal het geweier om die canopy te vervang en voorgestel dit moet reggemaak raak.
Ons bel hulle hoeveel maal per dag maar kry geen antwoord terug nie.. Hulle se ons moet die bakkie 300km terug ry na Vredendal om HULLE foute reg temaak.. Al hierdie klomp moeite en baklei wat mens nou moet deurgaan nadat mens in die eerste plek 'n volledige "splinter nuwe" bakkie moes kry.. Wie betaal 'n half miljoen rand vir sulke slegte diens!!! Sekerlik NET slimkop JACQUES wat 'n "FANTASTIESE" bestuurder is!!!

Date:

Company: Toyota

Country: South Africa   City: Vredendal

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google