AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Foto And Hifi World - Geen klientediens nie - bad attitude | #17338

Foto And Hifi World
Geen klientediens nie - bad attitude

Ek het op die 11de Januarie 2013 navraag by die Kolonade tak gemaak oor die nuwe Canon 6 D. Renier het my meegedeel dat die kamera binne 'n week beskikbaar sal wees.

Al die gelde is aan hulle oorbetaal, plus die Bank het bewyse aan hulle gestuur, dis oorbetaal van dieselfde bank en het die winkel assistent (nie Renier) die houding van "die geld wys nie, ons moet dit later kom haal en as ons die geld in die winkel oorbetaal het kon ons die kamera gekry het" - Wat is die verskil?? Die bank sou steeds net 'n bewys van betaling gestuur het!

Ek het hulle ook meegedeel ons bly 30km ver en kan nie op en af ry nie - waarom het niemand gister gese hoe hulle die betaling of aanvaarbare manier van betaling wil he nie??

Ek het hulle meegedeel dat hulle my vandag terugskakel en laat weet wat aangaan anders kan hulle hierdie transaksie kanselleer en my geld terugbetaal en dan sal ek die kamera by 'n plek koop wat my geld wil he.,

NIEMAND het my teruggeskakel nie - Ekt 'n email gestuur en niemand het teruggekom na my toe nie.

UITERSE SWAK diens - soek my geld terug. Laaste keer wat ek by hulle iets koop!!

Date:

Company: Foto And Hifi World

Country: South Africa   City: Kollonade

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google