Kids R Us
Die beste skool in Port Elizabeth
Ek wil net s? dat Kids R us in 3de laan, PE regtig 'n besonderse skool is, netjies, profesioneel en baie liefde vol en vriendelik. Hulle is lief vir elke kind by die skool. Hulle maak dit 'n plesier om my baba skool toe te vat. van al die skole wat ek al by was, is dit een an die beste!!! ek wil ...