AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Intec College - Intec Student Services | #49141

Intec College
Intec Student Services

Beste Pierre,
Moet net van die geleentheid gebruik maak om jou te bedank vir jou uitnemende diens wat jy gelewer het, ek sukkel nou al vir maande om die regte inligting te bekom, en jy doen dit in 10 minute... Well done... Jy het voorwaar my dag gemaak!!!
Intec College kan baie bevoorreg wees om jou in diens te h? met sulke mense soos jy in diens kan hulle net groei... Jy het nie geskoom om die ekstra myl te loop nie.
Nogmaals baie dankie, en moet nooit ophou op voort te bou op jou wonderlike dienslewering nie!!!
Groete
Dalene

Date:

Company: Intec College

Country: South Africa   City: Hoofkantoor

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google