AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Gazelle Projects - Wanbetaling | #320870

Gazelle Projects
Wanbetaling

Werk is gelewer die einde van 2011 en die begin 2012. Aan die einde van 2011 is slegs 'n gedeelte van die betaling gemaak. Aan die begin van 2012 het ek werk gestaak a.g.v. geen fondse. Die eienaar het geld voorgeskiet ten einde my in staat te stel om die werk te voltooi. Ek het geen betaling daarna ontvang nie totdat 'n ooreenkoms in 2013 aangegaan is waarvolgens 'n maandelikse afbetaling gemaak sou word ten einde die skuld te delg. Slegs 3 betalings is gemaak, waarvan die laaste op 13 Aug 2013 was.

Date:

Company: Gazelle Projects

Country: South Africa   City: Kempton Park

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google