Antenna is geinstaller by ons huis, ons wag vir kontrak sodat ons betaling kan maak. Nooit kontrak aan ons gegee nie ons het so 3 weke gebruik gehad van die Internet toe is Hy afgesny. En op die 30 September het van die personnel van Stilfontein wireless my perseel betree sonder en enige toestemming en die antenna verwyder ons het eienaar gekontak en Hy se dat Hy nie bewus is van dit nie en sal ons terug kontak. Maar tot opdatum het ons nog geen oproep ontvang van hulle nie. Wat staan ons te doen met die saak. Kontak nr van hulle is 0724578946 Barney. my besonderhede Riana Rossouw 0833304988 of email address [Email Removed] Volgens my is dit baie onprofesioneel van hulle.
0 comments