Stilfontein Wireless
Wireless internet
Antenna is geinstaller by ons huis, ons wag vir kontrak sodat ons betaling kan maak. Nooit kontrak aan ons gegee nie ons het so 3 weke gebruik gehad van die Internet toe is Hy afgesny. En op die 30 September het van die personnel van Stilfontein wireless my perseel betree sonder en enige ...