AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Double billing and no network coverage | #155725

Cell C
Double billing and no network coverage

Ek het n Cell C rekening al van dat hulle begin het April het ek opgradeer en hulle my dubbel geinvoice vir die maad die bedrag van my ou kontrak en die nuwe een dit het my tot in Mei geneem om uit te sorteer en hulle dit Volgens Amanda die red carpet agent reggestel het. Sy het slegs n sceen foto na my gestuur in die tyd is my foon herhaaldelik afgesny agv hulle dubbel booking ek ek het meer as 2 weke terug aan hulle geraporteer dat ek nie internet sein in Groot Mariko kry nie en wag nogsteeds daarvoor hulle het gese ekmoet die Vodacom toring gebruik maar my sim laat dit nie toe nie. Hulle het ook ewe skielik van die maand af is my opgradering kontrak van R 800 per maand na R 898 ek het gevra hulle moet my kontak met die bewys dat die kontrak bedrag R 898 is wat oorengekom is maar nog niks. In al die tyd en ek praat van vele oproepe kon ek selgs een keer met n afrikaans sprekende agent praat en hulle het selfs vir my gese daar is geen afr sprekende agent in van hulle call centers nie (Durban) nou se dit dan dat as n persoon net Afrikaans praat hy nie gehelp gaan word by cell c nie. Die Red Carpet Agent het my ook nou ewe skielik afgehaal as n red carpet klient agv die cellc problem

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Cellc Customer care Red

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google