AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe | #239407

Nedbank
Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe

Goeie Dag
Ek hoop u sal my kan help en baie ander mense wat deur Nedbank ingeloop word.
My storie
Ek het in 2004 n check rekening gehad by Nedbank Keywest. Weens swak diens en ek wat vir my werk oorsee gestuur is het ek persoonlik in die bank gegaan en die rekening toe gemaak. Terwyl ek oor see was het my dogter na my huis gekyk en ook my sel foon gebruik so my address en kontak besonderhede het nooit verander. So ek kon ten enige tyd gekontak word.
Ek het terug gekom van Engeland 2007 en aan gegaan. Nooit ENIGE korrespondensie van Nedbank ontvang nie. Het ook nie verwag om te ontvang want ek het dan mos die rekening gesluit. 2008 My huis verband is ook by Nedbank en ek het problem gehad met die betaling. Ek het hoof kantoor gesien en alle reelings is getref. Die volgende dag het my man my geskakel en gese dat ons nog R18000 uit staande was by Nedbank. Ek het dadelik die hoof kantoor geskakel want ek het dan my reeling oor die huis verband gehad en alles was op skrif. Dis toe dat ek verneem dit is gaande n lopende rekening wat ek by Nedbank het. Ek was stom geslaan en het hulle dadelik gekontak.
N mans person ongelukkig is dit te lank gelede om sy naam te onthou het my ing

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Key West

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google