AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: The Car Mechanic Repair Centre - Please don t make the same mistake!! | #133724

The Car Mechanic Repair Centre
Please don't make the same mistake!!

Ons het n Warranties polise op ons bakkie. Die bakkie gebruik olie. Ons kry n lys van RMI (net sulke groot skelms) ons bel THE CAR MECHANIC REPAIR CENTRE IN KRUGERSDORP. Ons is nie seker hoe dit werk nie! Caroline verseker my man daar is GEEN koste betrokke behalwe as hul die "go ahead" van die RMI kry.
Na dit kry ons n oproep van hul wat se ons moet R1070.00 betaal. Ons laat weet hul dat ons verstaan dat alle gelde nie verseker is van RMI nie, maar sjoe dis die middle van die maand. Wat kan ons doen om die motor terug kry, waar op haar antwoord aan ons is jul moet R600 betaal om ons eie motor terug te kry!!
Ons bel RMI (wat ons na hul verwys het) en hul se net "sorry" dis nie hul probleem nie!!
Na honderde oproepe na die "mechanic" word my man as "dodgie" genoem. Ek verseker hul my man is nie so "dodgie" as hy sy MOTOR by hul los nie.
Dis n "fite" vir NIKS hul soek hul geld.

ASB moet nie in die selfde fout as ons maak nie!! ASB

Date:

Company: The Car Mechanic Repair Centre

Country: South Africa   City: Krugersdorp

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google