The Car Mechanic Repair Centre
Please don't make the same mistake!!
Ons het n Warranties polise op ons bakkie. Die bakkie gebruik olie. Ons kry n lys van RMI (net sulke groot skelms) ons bel THE CAR MECHANIC REPAIR CENTRE IN KRUGERSDORP. Ons is nie seker hoe dit werk nie! Caroline verseker my man daar is GEEN koste betrokke behalwe as hul die "go ahead" ...