AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: CTM - CTM SWAKSTE DIENS LEWERING OOIT | #276658

CTM
CTM SWAKSTE DIENS LEWERING OOIT

Van die 22ste Nov 2013 tot en met die 4de Des 2013 het ons oor die R45714.65 gespandeer by ctm en van dag 1af het ons problem met goed wat ons van tak na tak moet ry om te gaan haal waarvoor ons al reeds op die 22ste Nov 2013 betaal het. Die bad wat ons gekoop het is n 6jet bad die ding is oorals langs die kante stukkend het nie eers n motor nie want die motor se bearings moet oor gedoen word, en so wil hulle daai stukkende bad vir my gee. Die krane wat ek gekoop het wat nog nie eers 1keer gewerk het nie werk nie eers nie moes tot die handshower se dinge terug vat wat nie eers fred op het nie nou wil hul n service team uit stuur waar mens soveel geld al spandeer het en mens moet tevrede wees daarmee.ons het al vir ctm en die complains al emails gestuur maar al wat hul se is jammer en niks word daaraan gedoen nie want ek wag nou nog vir my toilet se crome knoppies wat hul vir my moet gee maar daar word net heel tyd verskonings gemaak ek het vir n groot 1 betaal hul gee my n klein 1.ek sit nog steeds met goed wat ek nie kan gebruik nie. om elke keer van Randfontein af te ry na Krugersdorp ctm toe is on aan vaar baar vir my en dit is nie eers my skuld nie ek moes al R11000 se goed omruil

Date:

Company: CTM

Country: South Africa   City: KRUGERSDORP

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google