AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Model Insurance - Skelm versekerings maatskappy | #195672

Model Insurance
Skelm versekerings maatskappy

Ek was verseker deur die bogenoemnde firma op my bakkie en motorfiets. ek was in n ongeluk met my motorfiets met n derde party, en alhoewel dit nie eers my skuld was nie, sukkel ek na n volle jaar om my geld by pieter en ria te kry. Selfs die assessor wat uitgekom het, het tot vandag toe nog, nooit vergoeding gekry nie.
Ek is uiters geskok dat daar buite sulke lae gemene mense en skelms is. selfs die werkers wat by Model insurance werk, is van so aard dat hul mar net die telefoon antwoord en nie veel omgee nie. Hulle is vinnig om jou premie te vat, maar bitter traag om uit te betaal.
Skelms soos die, moet uitgelewer word aan ons wat ingeloop was...
Eendag, by die Poorte, sal hul moet verantwoording doen... Ek is bly ek is nie hulle nie...

Date:

Company: Model Insurance

Country: South Africa   City: Durban

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google