As ek ooit weer 'n motor wil koop or verkoop, sal ek definitief weer vir mnr Danie van den Berg kontak by Fury Midrand. Die diens was puik, en die personeel was almal, vriendelik, behulpsaam en uiters professioneel, maar tog ook gemaklik en gerusstellend. Dankie mnr van den Berg vir alles, dit was die aangenaamste motor koop ervaring vir my ooit. Julle hoor sekerlik weer van my in die toekoms.
Elize Grundling
0 comments