AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Swak Diens | #307914

Mtn
Swak Diens

In Oktober 2013 het ek my MTN Kontrak hernie by die Krd Pick & Pay MTN Winkel. Ongelukkig het ek die swakste diens ooit ervaar by hierdie MTN winkel. Op 17 Des 2013 het ek persoonlik 'n klagte gel? by MTN dmv 'n e-pos. Ek het die volgende verwysing gekry op my klagte, maar nog geen MTN Senior amptenaar het gebel om my klagte aan te hoor nie.die verwysing was #7475462. Die ergste is dat op 17 Des 2013 moes ek my nuwe kontrak foon teruggee vir herstel werk, dis van dag al die 15 Jan 2014, nog geen spoor van my foon nie!! Ek moet noodgedwonge 'n ou BB foon leen en gaan die 18 Jan 2014 weer data moet koop vir die 2 keer nadat my kontrak wat ek uitgeneem het, voorsiening maak vir whatsup en bbm!!! dis die swakste diens lewering wat ek nog ooit beleef het, maar verseker sal ek nooit weer my kontrak met MTN hernie weer!!! Deon Bester: Nationale Visie President SA Legioen

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Kroonstad

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google