AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Toyota - Die pratende hondjie laat my nie lag nie! | #311087

Toyota
Die pratende hondjie laat my nie lag nie!

Ek het n 2 de handse toyota 4x4 vir R350 000 by Toyota Kimberley gekoop.
What a nightmare! Swakste voertuig ooit. Die enigste voertuig wat ooit olie op my driveway gemors het. Die DP en sy span was maar traag om na my te luister!
Ek sal ook traag wees om ooit weer my voete in die jap scrap te sit. Al is die rit verniet!
Nou ry ek Izuzu!!! Hulle diens was puik! Hulle prys was beter en die DP en sy span great!!!

Date:

Company: Toyota

Country: South Africa   City: Kimberley

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google