AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Fishaways - Orders verkeerd | #328345

Fishaways
Orders verkeerd

Ons het 60km gery om kos te gaan koop, op die ou end toe ons terug kom by die huis was die order nie reg nie het ons nie al ons kos ontvang nie. Hulle gee ook nie die strokies vir mens terug nie sodat mens kan kontroleer nie. Hulle fone is ook heeltyd beset en nie eens hulle customer care kan deur kom na hulle toe nie. Ek sal se dit is pateties en sal hulle nie weer ondersteun nie.

Date:

Company: Fishaways

Country: South Africa   City: Kathu, Northern Cape

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google