AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Mccarthy - My ingeruilde voertuig nie van my naam af nie | #31244

Mccarthy
My ingeruilde voertuig nie van my naam af nie

Verwysings no Costomer Care ref 00000356
Tot op datum het niemand my geskakel en enige terug voering gegee op hierdie saak nie, dit is wel aan my ges? in die epos dat die saak is deur gevoer na bestuur, en ek sal terug voering ontvang!!! NOG NIKS!!! EK MOET NOU LISENSIE GAAN BETAAL OP DIE UNO (BNB502MP) EK SAL SEKER NOU OOK MOET BOETES BETAAL ASGEVOLG VAN HULLE NALATIGHEID, Ek het reeds 'n dag se salaris verloor, petrol geld Middelburg toe, nou lisensie, en seker ook nog boete op die lisensie agterstallig, WATSE PUIK DIENS IS DIT DEUR HULLE, EN WIL HULLE OOIT DIE SAAK OPLOS, OF HOU DESMOND DAARVAN OM MET SEKERE KLIENTE SO TE MORS, 'n dame het geskakel en gesvra of ek weer deur hulle wil koop, en toe ek haar die storie vertel, het sy ges? sy sal my terug skakel, sy wil net by Desmond gaan hoor wat die storie is, NOOIT WEER TERUG GESKAKEL NIE, EK HET OF MOES SEKER DIE BOODSKAP ONTVANG HET NA DAAI OPROEP EN NOOIT WEER VAN HAAR GEHOOR HET NIE, WELGEDAAN McCARTHY VW

Date:

Company: Mccarthy

Country: South Africa   City: Witbank

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google