C'est La Vie
Cest La vie Poor management
Ek wil net graag kla oor die diens wat ek gekry het met my seun se eerste verjaarsdag partytjie... en NEE ek is nie net nog 'n mamma wat moan nie - Maar Cest la Vie en Marilize Barnad (Party Coordinator) verkies om my epos te geignoreer. Ekt request vir grootter partytjie pakkies omdat nie al die ...