AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Mutual & Federal - Derde party claim vat foreve | #51960

Mutual & Federal
Derde party claim vat foreve

Peter hoop jy kan hierdie moedelose siel help. ek is keelvol gewag en gebel en gemail en opgevolg om my kar se skade reg te kry.
Ek word van die een persoon na 'n ander verwys en so word ek twintig redes gegee hoekom ek nog nie gehelp is nie.
My kar is in September 2012 gestamp, en die is vandag 28 Februarie, en steeds nog nie reg gemaak nie.
Daar is hele tyd foute en te korte hoekom hul my nie kan help nie, het al met soveel mense gepraat en kontak gemaak en boodskappe gelos en niks wat terug kom nie.

ek het nog nie een assessor gehad wat na my voertuig kom kyk het nie, maar nou wil hul vir my besluit oor die bedrag wat moet betaal word vir die skade.
in die 6 maande kan niemand met my skik oor 'n betaalbare bedrag nie. my kar is nog steeds gestamp.

het jy dalk vir my 'n oplossing?

Date:

Company: Mutual & Federal

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google