AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: MIBFA - VERY BAD SERVISE | #41369

MIBFA
VERY BAD SERVISE

My eis is 2011 al in gedien en in April 2012 het ek die staat met uitbetalings bedrag gekry. Seder dien word daar heeltyd gese dat my I'd nie goed genoeg is nie. Ek vat toe persoonlik die I'd kopie in presies dieselfde een wat ek heeltyd aan stuur en toe word hy skielik aanvaar maar nou wag ek nog steeds vir die uit betaling en kry net mooi nooit antwoord daar nie!!!

Date:

Company: MIBFA

Country: South Africa   City: GAUTENG

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google