AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Hi-Fi Corporation - Wag nog steeds!!! | #34077

Hi-Fi Corporation
Wag nog steeds!!!

Stuur n 2 en n halwe weke oue tv in om reg gemaak te word na n groot bekleiery met die "Bestuurder"

Was vir my gese dit sal 21 werks dae vat om die Tv reg te kry.

Ingeboek by hulle op die 17de Dec 2012.
Vandag is die 4de Feb 2013 en sit nogsteeds sonder n Tv wat vir 2 en halwe weke op my kas gestaan het!!

Het gaan uitvind wat aangaan en die Mnr se net " 21working days"

Nogsteeds geen antwoord gekry nie, geen terug voering nie, net mooi niks nie.
Wil my nie eers n 'refund' gee nie want ek wil nie hul he nie maar moet nou maar met die ding sit al het ek hom nie eers nie!!!

Date:

Company: Hi-Fi Corporation

Country: South Africa   City: Vaal Mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google