AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Uitstekende diens | #311039

Virseker Insurance
Uitstekende diens

Ek was in n ongeluk gewees met my motorfiets in Des 2013. Danielle Annandale was die person wat aangestel is oor die eis. Sy was baie vriendelik en behulpsaam en het gereeld gebel en my op hoogte gehou van die vordering van die eis. My eis is baie vining, doeltreffend en bevredigend afgehandel. Sy was altyd beskikbaar en niks was te veel moeite. Dit was n loutere plesier om met haar te werk in die assuransie eis.
Pieter (Rassie) Erasmus

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Century City

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google