AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Uitstekende diens | #46382

Standard Bank
Uitstekende diens

Ek het op internet aansoek gedoen vir 'n studentlening vir my seun. Olivia het my geskakel om te gaan teken maar ek het nie betyds by haar uitgekom nie. Sy het toe uitgevind of nuwe kontrak opgetrek kon word en my laat weet. Aangesien ek in PE werk, het sy aangebied om my na ure te sien, wat ek dink uitstekende diens is, want nie enige een sal bereid wees om dit te doen nie. Sy was die heeltyd vriendelik en baie behulpsaam. Het belowe dat geld op die laasste gister uitbetaal sou word, wat ook die geval was. Sy is regtig 'n persoon van haar woord en ek dink dat sy 'n aanwins vir julle tak is. Hou so vol, Olivia. Jy sal dit ver bring.

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Uitenhage

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google