Baie dankie vir die hulp Carmen met my premie verlaaging. Ek is nog altyd beiindruk met Virseker se diens en wil nie graag van versekering verander nie. Dankie Carmen dat jy so vriendelik en behulpsaam was, Lekker om so diens te ontvang.

0 comments