AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Eezi Move - Goeie Diens | #67718

Eezi Move
Goeie Diens

Ons trek vanaf Johannesburg na die Kaap was een groot plesier saam met Eezi Move. Annelize se diens was uitstekend. Sy was altyd reg om te help en het ons die hele tyd op hoogte gehou van die trok se vordering - baie proffesioneel! Die drywer en sy span was vriendelik en het ons meubels met sorg hanteer. Ek sal Eezi Move aan almal aanbeveel.

Date:

Company: Eezi Move

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google