AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Anderste as ander??? | #295286

Virseker Insurance
Anderste as ander???

Op die 1ste Desember is daar my huis ingebreuk en ek het virseker gekontak om my eis in te sit, eers was daar gevra vir n bewys van aankope (wat ek nie meer het nie, want ek gooi na n seker tydperk ou syrokies weg) toe moet ek kwotasies deurstuur van d goedere wat ek wil eis, bure se telefoonnommers gee om te hoor of hulle weet van d inbraak en en en... Meer as 3 weke later is my eis uitbetaal, ma na die bybetalings en al kan ek nie eers enige iets vervang met die ou bietjie wat uitbetaal is nie! So ek kon net sowel geen versekering gehad het nie en maar self die goed gaan koop! As hulle die polis aan jou verkoop belowe hulle die son maan en sterre, maar waneer dit by eis kom trek ons almal die kortste end en ek voel lus en kanselleer my versekering en spaar eerder daai geld om my eie goed te vervang as wat ek so moet sukkel! Dankie virseker vir niks!

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google