AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Request for confirmation of short term insurance | #274532

Absa
Request for confirmation of short term insurance

Na n jare lange klient van Absa het ek 'n tyd gelede briewe gekry dat ek WEER moes gaan "FICA". Ek het om daardie rede my kredietkaart gesluit en 'n rekening oopgemaak by FNB Ons wou my man se Absa goed ook skuif maar het nognie en besluit om te bly by Absa. Ons het minstens 4 jaar terug 'n kar op huurkoop deur Absa gekoop. Om dit te doen moet ons versekering he op die kar. Nou kry ons 'n sms en brief dat ons besonderhede moet stuur oor die kar se versekering. Maar nie net dit nie, ons word gedreig dat ABSA 'n ekstra premie van R320.76 van ons paaiment gaan aftrek indien ons dit nie doen nie. Dis onaanvaarbaar. Die dokumente is reeds gestuur, maar julle het ons verloor as klient. Vroeg in die nuwe jaar sal ons AL ons bande met Absa sluit. Ek sal ook al ons vriende en sake kennisse oortuig om dieselfde te doen. Ek is 'n uiterse tevrede FNB klient en daarom sal dit in die toekoms die enigste bank wees waarmee ons besigheid doen Dit sluit in ons karlening, huislening asook my spaarrekening, 32dae rekening, my man se spaarrekening en kredietkaartrekening. Ek het sowaar nie tyd vir al Absa se stories nie. As dit nie FICA is (na ek reeds gefica het nie) is dit nou die.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google