AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Discovery Insure - Trackers nie instaleer nie | #266155

Discovery Insure
Trackers nie instaleer nie

Ek was geboek vir trackers op 3 motors saterdag oggend die 23ste November, ek kry laat vanmiddag epos om te laat weet dat dit eers op die 18de januarie gedoen gaan word. ek het nog nie eers my eerste premie betaal nie en al reeds word daar beloftes gemaak wat nie by ge hou word nie. ek moes reel dat my seun n dag se verlof in sit sodat al 3 gfelyk gedoen kan word soos ons dit gereel het. dis ook een van die rede dat ons nou oor gekom het na discovery toe, om die trackers dadelik gedoen kan word voor ons met verlof gaan en dit was in orde, nou is dit n problem, ek stem glad nie saam met di nie en as die trackers nie voor die einde van November gedoen is nie sal ek die versekering kanseleer. dankie theronda anderson

Date:

Company: Discovery Insure

Country: South Africa   City: Hoof kantoor

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google