AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Sanlam - Sanlam het belowe my geld sal uit betaal Maandag | #263353

Sanlam
Sanlam het belowe my geld sal uit betaal Maandag

Ek weet nie meer watter kant toe nie, ek sukkel al van 2006 om my polis uit te sorteer by Sanlam en uiteindelik het ek dit uit gesorteer gekry. Hulle het verlede vrydag vir my gese die geld sal teen maandag beskikbaar wees en ek was maandag by die bank, Daar was steeds niks en die bank het my vanoggend geskakel en in kennis gestel dat Sanlam nog nie eers die betaling gedoen het nie. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Ek voel al so moedeloos. My ID nr is 5908185001087.

Date:

Company: Sanlam

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google