AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Sanlam - Hoe maak mens? | #256677

Sanlam
Hoe maak mens?

My pa het in die 90's 'n paar polisse by Sanlam uitgeneem. Met sy dood 22 Aug. 2012 het my sus die nodige papierwerk ingehandig by Sanlam, net om te hoor die polisse gaan nie uitbetaal nie, want dit was bel? as 'n polis wat na 10 jaar basies verval. UHM WAT??? Is dit nie die werk van die makelaar om sulke dinge aan potensi? le beleggers te verduidelik nie? En watse tipe polis is dit? Hoe kan hulle sulke nonsens aan kli? nte verkoop? Die bedrag beloop in die omgewing van R150 00 - 00!!! Verduidelik dit nou aan my wat geen niks van enige polis af weet nie asb!! Ek kan ook nie dink dat my pa so onverantwoordelik met daai tipe geld sou gewees het, om dit in daai polis te bel? nie!

Date:

Company: Sanlam

Country: South Africa   City: General

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google