AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Neovision - Baie slegte diens | #214197

Neovision
Baie slegte diens

Ek het n afspraak by Neovision gemaak - n maand terug vir vanoggend 10uur. Toe ek daar instap toe kyk die persoon agter die rekenaar my verbaas aan. Ek se toe ek het n afspraak 10uur, ek is n bietjie vroeg maar sal wag. Heel arrogant se die meisie, o sorry mam, but didnt they phone you? Thinus (die oogarts) is off today. Ek se toe maar niemand het my gebel nie. Ek kom al die pad van Brackenfell af vir niks nie. (Dis 40km heen en weer) dit is onaanvaarbaar!!! Baie slegte kliente diens! Hulle sien my nooit weer nie en sal niemand verwys na hulle toe nie!!!

Date:

Company: Neovision

Country: South Africa   City: Zevenwacht Mall

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google