Wil graag vir mnr Phillip Barnard bedank vir die diens wat hy gelewer het.
Ek het op Saterdag 02/11/2013 'n klagte aan VirSeker per e-pos gestuur.
Op Maandag, 04/11/2013, om 18.30 het Phillip Barnard geskakel om die saak reg te stel. Sy hantering van my klagte was uitstekend en dit het my denke omtrent VirSeker se diens positief verander.
Hou so aan met die goeie diens soos gelewer deur Phillip.
0 comments