Dis nou 'n hele week later en niemand het my nog gekontak om die probleem wat ek het uit te sorteer nie. Nie eens nadat ek dit op Hello Peter gerapporteer het nie. Belaglike diens.
Vorige klagte:
https:///virseker-insurance/complaints/struggling-since-july-20-to-have-premium-rectified-1300577
0 comments