AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Broken Garage doo | #224855

Absa
Broken Garage doo

Garage deur het weer gebreek op dieselfde manier as voorheen. Die kontrakteurs wat aan deur gewerk het het minstens drie keer na die huis uitgekom omdat hul werk elke keer n gemors was, deur het nou n paar maande gehou en weer van die rail afgeklim soos voorheen, nou word eis afgekeur, want volgens absa is dit nie voldoende om deur hul reg te maak nie, ek is regtig baie omgekrap want absa gee hul kliente die skuld as iets breek of vervang moet word. DIe garage deur is aan die straat se kant en ons moes vir 4 dae deur oop los, wat n groot sekuriteits risiko is. Waar is hul as n mens hul nodig kry?

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Jhb

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google