AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Executive Toys - Hou gelde terug | #178531

Executive Toys
Hou gelde terug

Ons het gebruik gemaak van? verkoopspersoon by executive Toys, die sou ons kar koop en? ander een deur haar koop. Die kar wat ons deur hul gekoop het was R20 000, 00 bo, boek aarde en kon en nie die kar verseker vir die koop prys nie. Ek het dieselfde dag hul gekontak om als te kanseleer, die kar was nog nie op ons naam nie. Op? manier is die kar gekrap en nou word alles voor ons deur gegooi, gelde word net terug gehou en hul wil ons aanspreeklik nou vir kostes waaroor ek geen beheer het nie. Hierdie is net nie aanvaarbaar nie, ek sit nou sonder enige kar en sonder my gelde, van R105 000, 00 wat nou net deur hulle gehou word.

Diens en die manier hoe hierdie saak hanteer word is swak

Date:

Company: Executive Toys

Country: South Africa   City: Pretoria East

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google