AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Game - 2 en n half maand oue TV GEBREEK!!! | #42311

Game
2 en 'n half maand oue TV GEBREEK!!!

Ek het 'n 32" Telefunken LED FHD gekoop op 27 November 2012. Die tv het probleme begin gee in Januarie, as die tv afgeskakel word, sukkel dit om weer aan te skakel. Ek het die TV ingeneem op 11 Januarie 2013. Hulle het die tv getoets en dit het gewerk, soos hy by ons ook maak, een dag werk dit en ander nie. Ek het die tv terug gebring huis toe. Van laasweek maak die tv weer so maar nou bly hy aan vir -20-30 minute en gaan dan vanself af, jy kan hom nie dan aankry binne 5min nie. Na jy hom weer kan aanskakel bly hy net aan vir 5min en skop weer af. Die onderste paneel waar die knoppies is raak VUURWARM! Ek het die tv weer Vrydag geneem na Game en weereens het hul getoets en dit maak nie so nie, (die tv was toe nog nie Vrydag deur my gebruik nie). Andrew deel my mee dat hul nie die tv kan vervang nie aangesien dit eers 3 keer vir herstel moet gaan, na die derde keer en tv steeds nie reg DAN kan hul dit vervang! Elke herstel neem 21 dae. Menend ek moet 63 dae sonder 'n tv sit in totaal. die tv is nog nie 3mnde oud nie en hy gee probleme, hoekom moet ek 'n reggemaakte tv aanvaar??? Game het nie 21/63 dae vir my geld gewag nie, ek het die tv kontant gekoop!! Ombudsman sal hiervan hoo

Date:

Company: Game

Country: South Africa   City: Vredenburg

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google