AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Waiting for service | #311639

Absa
Waiting for service

'n Deur met glas afskortings het gebreek. Hulle het kom kyk en gese hulle gaan dit nie regmaak nie. Geen rede gegee nie. Die deur se hout deel het gekraak toe meubles uitgedra is en dit teen die deur gestamp het.

Twee jaar het 'n ander deur soortgelyke formaat, ook gebreek en toe is dit goed reggemaak. Ek verstaan dit nie.

n Geyser het gelyk, dit is baie gou herstel. Die ander skade, die plafon het gesak en daar is probleme met die elektrisiteit.

Mense het gebel afsprake gemaak en nooit uitgekom nie. Na die vierde afspraak het 'n agent? uitgekom. Na dit het ons nog niks weer gehoor nie.

Ek verstaan dit is vakansietyd gewees en moeilik om alles gedoen te kry. Maar laat weet my wat gaan?

Naomi Cloete

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google