AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Insurance claim for water damage | #58209

Outsurance
Insurance claim for water damage

Ons huis het verlede week Woensdag oorstroom a.g.v die geyser wat probleme gegee het. Ons het 'n eis ingestel om al die skade te herstel. Outsurance wier die eis en ek sit met al die skade. Skade is nie deur ons veroorsaak. Die geyser is op die 12de Febr vervang met nuwe een, maar nou beweer die Assesor die skade is versoorsaak deur swak vakmanskap. Ek is nie 'n loodgieter nie, en het geen kennis van pype, kleppe of wat ook al. Ek is medies ongeskik om self in die dak te klim en te inspekteer. Ek het tot nou elke stap nagekom soos versoek deur Outsurance. Tot op hede het ek net skade, en nou word ek meegedeel ek moet die loodgieter dagvaar om die skade te herstel. Dit is dus nou ook weer my plig om al die kwotasies te bekom aangesien die maatskappye wat deur outsurance gebruik word dit nie wil verskaf nie en ek moet koste aangaan om regshulp interoep om die saak uitteklaar. Ek is hoogs onteverde met die stand van sake. Outsurance julle is baie goed in jul advertensie veldtogte, maar power as mens julle werklik nodig het. Dit big time!

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google