AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Capicall - BEDROG | #190147

Capicall
BEDROG

CAPICALL het nou al vir 3 maande geld ongemagtig van my rekening per debiet order verhaal
Ek het met Mark en Malcom gepraat 031 829 2717 - Mark het onderneem om die geld eers op 31/07/2013 terug te betaal - maar op dieselfde dag gaan daar toe weer n debiet order teen my rekening af- nadat ek hulle per epos instruksie gegee het om die debiet order te kanselleer - Nadat ek hulle vir die hoeveelste keer gekakel het het Mark weereens onderneem om die geld op die 5/08/2013 terug te betaal - weereens nie gedoen nie - toe sou hy dit op 15/08/2013 doen - weer nie - toe op die 16/08/2013 - weer nie - EK GAAN VANDAG? BEDROG SAAK @ CAPICALL OPEN

Date:

Company: Capicall

Country: South Africa   City: DURBAN

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google