AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - NO FEEDBACK REGARDING PAYMENT: ESTATE LATE | #209499

Standard Bank
NO FEEDBACK REGARDING PAYMENT: ESTATE LATE

INSAKE: BOEDEL WYLE BENJAMIN NAUDE - ID: 280101 5002 00 8
STANDARDBANK TJEKREKENINGNOMMER: 03 027 426 5

Ons verwys na verskeie korrespondensie per e-pos, pos, asook per hand aan die plaaslike Mosselbaai tak in verband met bogenoemde rekening en boedel.

Ons ageer as Eksekuteur van Boedel Wyle Benjamin Naude.

Die volgende dokumente is al telkemale aan Standardbank gestuur en gelewer:
Gesertifiseerde afskrif van oorledene se Identiteitsdokument;
Gesertifiseerde afskrif van sterfsertifikaat;
Gesertifiseerde afskrif van Eksekuteursbrief;
Gesertifiseerde afskrif van Eksekuteurs se Identiteitsdokumente;
Gesertifiseerde afskrif van Volmag;
Bewys van Bankrekening

Volgens die balans sertifikaat beloop die totale opbrengs van hierdie rekening 'n bedrag van R43 516.38.

Ons het al telkemale versoek dat hierdie balans in die boedelrekening gedeponeer word.

Ons kan nie die boedel afhandel nie, want hierdie bedrag is steeds nie oorbetaal nie.

DRINGENDE AANDAG WORD VERLANG ASSEBLIEF!!!

VAN NIEKERK CONRADIE PROKUREURS

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: HEAD OFFICE

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google