AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Sanlam - SANLAM UNABLE TO UPDATE THEIR DATABASE | #35804

Sanlam
SANLAM UNABLE TO UPDATE THEIR DATABASE

Leticia Jacobs,

Ek sien jy is die enigste een wat op hierdie webblad reageer. Ek hoop jy is Afrikaans magtig, anders moet jy maar iemand kry om vir jou te vertaal.

Ek het al VERSKEIE kere 'n versoek gerig gedurende die afgelope ongeveer 5 jaar om my persoonlike detail op 'n opbetaalde UA te laat wysig

SONDER SUKSES!!

Omdat dit opbetaald is, kry ek nie elke maand state nie, maar daar het nou al etlike jare verloop sedert my eerste versoek. Stuur ek 'n e-pos, kry ek 'n geoutomatiseerde antwoord om julle te skakel
.
EK GAAN DIT NIE DOEN NIE!!! EK HET AL VERSKEIE KERE VOORHEEN. DIS EKSTRA KOSTE AAN MY KANT!!! DIR WORD IN ELK GEVAL NIE GEDOEN NIE!!

VOORSIEN MY ASB VAN 'n E-POS WAAR EK DIT ELEKTRONIES KAN INDIEN SODAT EK 'n AFSKRIF VIR MY EIE REKORDS KAN HE, WANT DAAR IS BEPAALDE INDIVIDUE WAT NIE HULLE WERK DOEN NIE!!!

Neem asb kennis dat ek hierdie saak verder sal neem, indien ek nie bevredigende terugvoer kry nie, want ek is nou SIEK EN SAT dat julle sulke wonderlike diens adverteer, maar die publiek mislei met wat eintlik aangaan!!!

Date:

Company: Sanlam

Country: South Africa   City: NATIONAL

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google