AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Makelaarshuis - Slegte afhandel van boedel | #238203

Makelaarshuis
Slegte afhandel van boedel

My man is oorlede 1 Mei 2009 en nog steeds is die boedel nie afgehandel nie daar is altyd n storie dan het hy vergeet om navraag te doen of hy het vergeet om weer die prokureurs te kontak en dit is nou on aanvaarbaar daar is mense wat belang stel in die grond maar wil nie grond uit die boedel koop nie kan iemand my dalk help dat hierdie saak afgehandel kan kom

Date:

Company: Makelaarshuis

Country: South Africa   City: Brits

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google