AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Wesbank - Banke wat Boedels onvoltooid los en skuld veroorsa | #195240

Wesbank
Banke wat Boedels onvoltooid los en skuld veroorsa

Op 16 Junie 2011 het ek die Boedel gaan aanmeld. Bates in die Boedel was 'n woning, Volkswagen City golf en Ford Bantam. Laste was R 4 572.57 op Golf by Wesbank. Einde Februarie 2012 het die Eksekutrise Petrusa van Jaarsveld my geskakel en in kennis gestel dat die Eerste Likwidasie en Distrubusierekening afgehandel is en date ek hulle R 64 448.39 skuld vir boedelkostes. Ek het toe oor die R 28 000.00 begin Maart oorbetaal en die res het hulle van die Bankrekening ontrek. Die laaste staat wat ek van Wesbank ontvang het was op 16/06/2011 met 'n uitstaande bedrag van R4 572.57. 'n Maand gelede was ek by F.N.B Wilkoppies en met 'n skok verneem dat my man se Kredietkaart rekening nog 'Legal' is met 'n uitstaande bedrag van R 36 496.43.Die voertuie is nooit oorgedra soos ek gevra het nie. Lisensies is nou al oor die R 3 000.00 agterstallig a.g.v hulle nalatigheid. Ek beskik nie nou oor die verdere Fondse nie en voel F.N.B Trust moet nou maar van hulle fooi van R64 448.39 die kar aflos en ook die lisensies op datum kry. Ons was buite Gemeenskap van Goedere getroud so ek aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige verdure kostes nie.
(Supplier name changed from First National Bank to Wesbank by Hellopeter.com)

Date:

Company: Wesbank

Country: South Africa   City: Klerksdorp

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google